Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Under 18's Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Taalgenoot-RUK EN RYM: DIE GROOT FINAAL

Date: Saturday, 12 October 2024 - Saturday, 12 October 2024 2024-10-12 15:00:00 2024-10-12 21:00:00 Africa/Johannesburg Taalgenoot-RUK EN RYM: DIE GROOT FINAAL Taalgenoot-RUK EN RYM: DIE GROOT FINAAL Sognage Johannesburg Taalgenoot-RUK EN RYM: DIE GROOT FINAAL tickets@plankton.mobi

Price: R 80,00

Venue: Sognage Johannesburg View map

  • Doors open: 14:00
  • Show Starts: 15:00
  • Show Ends: 21:00

About this event:
Taalgenoot-RUK EN RYM is ’n musiekkompetisie vir klankskeppende kunstenaars wat alternatiewe musiek met Afrikaanse lirieke maak.

Die RUK EN RYM-keurpaneel het byna 100 aansoeke ontvang, en het uiteindelik 20 semifinaliste aangewys.

Vanjaar se finaliste word op 2 Oktober regstreeks vanaf die Kaapse semifinaal by Daisy Jones Bar op Instagram aangekondig.

Hiérdie finaliste sal op 12 Oktober by Sognage in Randburg meeding om as die RUK EN RYM-wenner gekroon te word.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Under 18's Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
General Admission
R 80,00 R0
Total: R0