Buy Tickets
Safari™ Gesprekke met Francois Malherbe en Nic van Wyk
Date: Thursday, 23 October 2025 - Thursday, 23 October 2025
Price: R0,00
Venue: Safari Outdoor® Stellenbosch View map
- Doors open: 17:30
- Show Starts: 18:30
- Show Ends: 22:00
About this event:
Kom luister saam met Safari Outdoor® na stories vanuit die Okavango Delta tot die Arktiese sirkel.
Gesels lekker saam oor wat tyd in die veld jou kan leer saam met welbekendes, Fjällräven ambassadeur Francois Malherbe en Sjef Nic van Wyk.
Daar sal ‘n gelukkige trekking gedurende die aand wees met ‘n fantastiese prys om te wen.