Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Die Waterplek Gabriëllië - Carina Stander Boekbekendstelling 16 November

Date: Saturday, 16 November 2024 - Saturday, 16 November 2024 2024-11-16 11:00:00 2024-11-16 13:30:00 Africa/Johannesburg Die Waterplek Gabriëllië - Carina Stander Boekbekendstelling 16 November Die Waterplek Gabriëllië - Carina Stander Boekbekendstelling 16 November Welgemeend Die Waterplek Gabriëllië - Carina Stander Boekbekendstelling 16 November tickets@plankton.mobi

Price: R 100,00

Venue: Welgemeend View map

  • Doors open: 11:00
  • Show Starts: 11:00
  • Show Ends: 13:30

About this event:
Kom vier die einde van Die Bergengel-boekreeks deur Carina Stander.

✨Die Waterplek Gabriëllië
🦋16 November 2024
⌛11:00
🌿Welgemeend, Gardens, Kaapstad
🫶R100 per persoon (Sluit in eetgoed en boekbekendstelling toegang) (Sluit uit verpligtende Plankton.mobi diensfooi)

Carina Stander sal met Jonathan Amid in gesprek wees oor die einde van haar boekreeks. Word betower deur stories en Gabriëllië-geinspireerde eetgoed in 'n geskiedkundige Kaap-Hollandse herehuis met Tafelberg op die agtergrond.

Al vier boeke in die reeks sal te koop wees, asook ‘n beperkte oplaag Gabriëllië-geinspireerde inksketse en kunstige herdenkingsdae-kalenders deur Carina.

🍇Op die spyskaart:
Vrugtestokkies met goudstof
Filo-tertjies met baba tamaties en vars basilkruid
Betowerde mini kaaskoekies met eetbare blommetuin
Vrugtewater met suurlemoen en bessies
Tuisgemaake Granny Smith appel-en-ment ystee
Koffie en tee

Bespreking van kaartjies sal slegs beskikbaar wees tot 12 November (4 dae voor die boekbekendstelling).
Kaartjies slegs beskikbaar op Plankton.mobi, geen herverkoop word aanvaar nie. Kaartjies is nie terugbetaalbaar. Vir meer inligting e-pos carinastander@gmail.com 

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
General Admission
R 100,00 R0
Total: R0