Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

21 OCT 2022: 19:00 - Afri-Duetfees

Date: Friday, 21 October 2022 - Friday, 21 October 2022 2022-10-21 19:00:00 2022-10-21 22:58:57 Africa/Johannesburg 21 OCT 2022: 19:00 - Afri-Duetfees 21 OCT 2022: 19:00 - Afri-Duetfees NG Kerk Elarduspark 21 OCT 2022: 19:00 - Afri-Duetfees tickets@plankton.mobi

Price: R 170,00 - R 250,00

Venue: NG Kerk Elarduspark View map

  • Doors open: 18:00
  • Show Starts: 19:00
  • Show Ends: 22:58

About this event:Kom geniet weer ’n asemrowende aand van duetmusiek saam met die Afri-Duetfees in samewerking met die FAK.


Ons duetpare vir 2022 is Du Preez Stolz en Cezanne Yzelle, Louis Loock en Andriëtte Norman, Jannie Moolman saam met Helena Ceronio wat hierdie jaar nie net aanbied nie, maar ook gaan sing. Marno van der Merwe en Marlee van der Merwe kan ongelukkig nie meer die vertoning maak nie, maar hulle word vervang met Corlea Botha en JD Mars wat verseker die verhoog met hulle stemme warm gaan sing. Hierdie geleentheid wil jy nie misloop nie.


Die FAK gee elke jaar ’n prestige-toekenning vir ’n lewensbydrae tot ons musiekskat aan ’n kunstenaar wat oor dekades heen ’n onuitwisbare spoor op ons musieklandskap gelaat het. Vorige vereerders is Annelie van Rooyen, Carike Keuzenkamp, Manuel Escórcio, Lance James en Min Shaw, Johan Stemmet en Koos du Plessis (postuum). Vanjaar se toekenning gaan aan Rouel Beukes vir sy lewenslange bydrae agter die mikrofoon sowel as op die verhoog. Die duetpare huldig hom op ’n besondere manier deur van sy bekendste liedjies op unieke wyse in duet te sing.


Afri-Duet se verhaal het begin op ’n Saterdagoggend in September 2013 toe die sangpaar/egpaar Willie en Natasha Joubert die gaskunstenaars was by die Gereformeerde kerk Andeon se 25ste jaarlikse Jakarandatee. Die inspirasie vir die Afri-Duetfees het daar begin en die fees het elke jaar net aanhou gegroei en groter geword.


Kry nou jou kaartjies hier vir:
Datum: Vrydag 21 Oktober 19:00
Kostes: R170/R200/R250
Plek: NG Kerk Elarduspark
Deure open: 21 Oktober 18:00 en vertoning begin 19:00

Kies kaartjies soos op die prent na verwys word.



Vloerplan-final-2



Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Selected: 21 OCT 2022: 19:00 - Afri-Duetfees Change
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Blou Kaartjie
R 250,00 R0
Slegs vir rolstoel sitplekke
Blou Rolstoel Kaartjie
R 250,00 R0
Pienk Kaartjie
R 200,00 R0
Geel Kaartjie
R 170,00 R0
Total: R0