Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Erfenis is Groot - Ten Bate van Bloedrivier-erfenisterrein

Date: Saturday, 22 June 2024 - Saturday, 22 June 2024 2024-06-22 12:00:00 2024-06-22 22:00:00 Africa/Johannesburg Erfenis is Groot - Ten Bate van Bloedrivier-erfenisterrein Erfenis is Groot - Ten Bate van Bloedrivier-erfenisterrein Amfiteaterdak, Voortrekkermonument Erfenis is Groot - Ten Bate van Bloedrivier-erfenisterrein tickets@plankton.mobi

Price: R0,00 - R180,00

Venue: Amfiteaterdak, Voortrekkermonument View map

  • Doors open: 12:00
  • Show Starts: 12:00
  • Show Ends: 22:00

About this event:
Op 22 Junie kuier drie van die gewildste sangers in die Afrikaanse musiekbedryf, Ruhan du Toit, Ricus Nel en sy vrou Lisa, saam by die Voortrekkermonument vir die eerste Erfenis is Groot-konsert aan die voet van die Amfiteater.

Erfenis is Groot word vanjaar aangebied ten bate van Bloedrivier-erfenisterrein. Bloedrivier is geleë net buite Dundee in Noord-Natal en vertel die verhaal van die Slag van Bloedrivier, op die terrein waar dié veldslag op 16 Desember 1838 plaasgevind het. Alle fondse wat op die dag ingesamel word, sal aangewend word om verbeterings te doen op Bloedrivier-erfenisterrein.

Dans, sing en kuier saam in Afrikaans en help om jóú erfenis te bewaar. Geniet 'n luilekker familiedag met Boeresport en ""Boer-dra-'n-vrou"", kosstalletjies, braaigeriewe (bring jou vleisie saam) en vele meer.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Volwassene Kaartjie
R 180,00 R0
Pensioenaris Kaartjie
R 100,00 R0
Kinders (13-18)
R 100,00 R0
Kinders onder 12

Sold at Venue

FREE

R0
Total: R0